Description:As sewentienjarige word Fourie Lemmer gevonnis vir moord. Kersfees herinner hom aan die dag toe beide sy ouers afgesterf en sy familie hom verraai het. ’n Inbraak in sy berghut maak hom angstig. Is die versteekte goedere weg?Carmi Ras is ’n privaat speurder met ’n innemende persoonlikheid. Familiebande en -tradisies lê hoog op haar prioriteitslys. Om nooit betrokke te raak by iemand aan die verkeerde kant van die gereg nie, is haar motto in die lewe.Fourie en Carmi se ontmoeting geval albei. Sy stoot sy trellidor-bestaan oop. Hy weet hulle verhouding - as hy dit so kan noem - balanseer op 'n mespunt. Fourie voel ongemaklik toe hy besef watter beroep sy en haar pa volg. Hy is die josie in omdat sy vir hom gelieg het. En dan is daar sy Kersfees-fobies…Fourie en Carmi bevind hulself tussen die vloer en politoer. Is daar spasie vir ... wat ookal tussen hulle aangaan? #1 op Amazon Afrikaans Beste VerkoperWe have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Beklitsde Kersfees (Afrikaans Edition). To get started finding Beklitsde Kersfees (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: As sewentienjarige word Fourie Lemmer gevonnis vir moord. Kersfees herinner hom aan die dag toe beide sy ouers afgesterf en sy familie hom verraai het. ’n Inbraak in sy berghut maak hom angstig. Is die versteekte goedere weg?Carmi Ras is ’n privaat speurder met ’n innemende persoonlikheid. Familiebande en -tradisies lê hoog op haar prioriteitslys. Om nooit betrokke te raak by iemand aan die verkeerde kant van die gereg nie, is haar motto in die lewe.Fourie en Carmi se ontmoeting geval albei. Sy stoot sy trellidor-bestaan oop. Hy weet hulle verhouding - as hy dit so kan noem - balanseer op 'n mespunt. Fourie voel ongemaklik toe hy besef watter beroep sy en haar pa volg. Hy is die josie in omdat sy vir hom gelieg het. En dan is daar sy Kersfees-fobies…Fourie en Carmi bevind hulself tussen die vloer en politoer. Is daar spasie vir ... wat ookal tussen hulle aangaan? #1 op Amazon Afrikaans Beste VerkoperWe have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Beklitsde Kersfees (Afrikaans Edition). To get started finding Beklitsde Kersfees (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.