Sponsored
Sponsored
Free Edition
Verified Content
Te Eenders Te Anders
Overview
Van die Satyn reeks.
Soos op agterblad van boek "Aileen het lank oorsee rondgerits, maar nou is sy terug op Stellenbosh en sy weet wat sy wil he: haar eie patisserie. Syt reeds die perfekte perseel gevind, maar die eienaar van die gebou is absoluut, heeltemal onmoontlik! Allen is alles wat Aileen verfoei: eiewys, humeurig, vinnig om kwaad te word - 'n rooikop, nes sy self, maar sowaar, sy ken darem maniere! Wanneer sy saam met 'n vriendin 'n lesing oor persoonlikheidstipes bywoon, weet sy dit seker: Sy en Allen sal nooit om dieselfde vuur kan sit nie.
En tog ... Sy's al baie gesoen, onder meer deur 'n Fransman, en niemand se soene is naastenby so opwindend soos wanneer Allen selfs net naby haar kom nie..."

36,114 currently reading
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored
Book details & editions
| ISBN | 0624057666 |
| Publisher | NB Uitgewers |
| Publication date | May 2013 |
| Language | AFR |
| Pages | 224 pages |
Sponsored
Sponsored
Ratings & Reviews
5 ★
58%
4 ★
28%
3 ★
10%
2 ★
3%
1 ★
1%
4.36
BlueReads Choice
Sponsored
Write a Review
Community Reviews
Sort by: