Sponsored
Sponsored
Read Al wat tel (Ami Prinsloo, #3)
Free Edition
Verified Content

Al wat tel (Ami Prinsloo, #3)

4.41 297 ratings 13 reviews
Overview
Toe Ami hoor dat 'n man voor haar gim geskiet is, weet sy daar is moeilikheid. En die feit dat die Valke op die toneel is, sê vir haar nog iets: die man was belangrik. Was dit 'n sluipmoord? Wie is die jong blonde vrou wat saam met die slagoffer was? En wat is dit wat die speurder by die misdaadtoneel optel en in sy sak druk? Voor Ami hierdie raaisels kan oplos, kruis haar pad met dié van 'n Duitse joernalis, Marc Göttler. Hy ondersoek bewerings van 'n ontstellende voorval in Mosambiek, 'n paar kilometer anderkant die grens van Suid-Afrika. Is daar werklik 'n verband tussen die twee stories, soos Göttler vermoed? Die enigste oplossing is om die pad te vat, die wildernis in, waar Ami gedwing sal word om uit te vind wat vir haar die meeste saak maak.
User Avatar User Avatar User Avatar
36,114 currently reading
User Avatar User Avatar User Avatar
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored

Book details & editions

ISBN 0624094847
Publisher Independent Publishing
Publication date August 2026
Language English
Pages 384 pages
Sponsored
Sponsored
About the Author
Irma Venter

Irma Venter

Follow
Known for writing in a clear, engaging, and easy-to-follow style. The work feels natural and flows smoothly, making it enjoyable from beginning to end.

Ratings & Reviews

5 ★
58%
4 ★
28%
3 ★
10%
2 ★
3%
1 ★
1%
4.41
BlueReads Choice
Sponsored

Write a Review

Community Reviews

Sort by:
Sponsored
Sponsored
Sponsored Content