Sponsored
Sponsored
Read Net na die storm
Free Edition
Verified Content

Net na die storm

4.88 • 8 ratings • 5 reviews
Overview
Drie graad neges is op pad KwaZulu-Natal toe vir ’n wetenskap-ekspo. Chloe, Mbali en Dante ken mekaar nie regtig so goed nie, maar hierdie reis gaan alles verander …

Die ekspo skop af te midde van swaar reën, en halfpad deur die oggend kom die waarskuwing om die area te ontruim weens dreigende vloede en oorstromings. Meneer Theron probeer haastig om die kinders veilig te kry, maar dan word die bus deur ’n vloed meegevoer en hulle moet veg vir hulle lewens. Meneer Theron help hulle om uit die rivier te kom, maar verdrink in die proses, en juffrou Siboto is self ernstig beseer.
Hulle kry vir die aand skuiling in ’n stappershuisie in die bos, maar voor hulle verder kan probeer stap, word hulle deur die water vasgekeer.
Met net ’n paar blikkies kos, ernstige beserings en geen werkende selfone nie, moet hulle probeer oorleef tot redding kom … ás dit kom.

’n Naelbyt-oorlewingsavontuur wat tieners op die punt van hul stoel gaan hou!
User Avatar User Avatar User Avatar
36,114 currently reading
User Avatar User Avatar User Avatar
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored

Book details & editions

ISBN 0637012585
Publisher
Publication date November 2026
Language English
Pages 160 pages
Sponsored
Sponsored
About the Author
An-Mari do Carmo

An-Mari do Carmo

Follow
Known for writing in a clear, engaging, and easy-to-follow style. The work feels natural and flows smoothly, making it enjoyable from beginning to end.

Ratings & Reviews

5 ★
76%
4 ★
18%
3 ★
4%
2 ★
1%
1 ★
1%
4.88
BlueReads Choice
Sponsored

Write a Review

Community Reviews

Sort by:
Sponsored
Sponsored
Sponsored Content