Sponsored
Sponsored
Read 'n Knippie moord
Free Edition
Verified Content

'n Knippie moord

4.13 15 ratings 5 reviews
Overview
Klara Beyers, voormalige joernalis, bestuur deesdae ’n gastehuis en blommeplaas op Somersee naby Hermanus.

Sy is heldersiende en voel onheil in haar nek begin kriewel die oggend toe Dewald Rademeyer sonder ’n bespreking op haar drempel staan. ’n Dag later daag Judi Dench, ’n misterieuse Siamese kat met ’n oënskynlik verskerpte sesde sintuig, ook by die gastehuis op en dis nie lank nie of Dewald se lyk word met ’n naaldwerkskêr in sy nek gevind.

Kolonel Mack Biesenbach van Kaapstad en kaptein Schalk Mocke is eerste op die misdaadtoneel waar hulle ’n geskokte Klara met bloed op haar hande aantref.

’n Knippie moord is humoristies, propvol kinkels en kleurryke karakters, en natuurlik ook ’n tikkie romanse!
User Avatar User Avatar User Avatar
36,114 currently reading
User Avatar User Avatar User Avatar
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored

Book details & editions

ISBN 0798186194
Publisher Independent Publishing
Publication date August 2026
Language English
Pages 403 pages
Sponsored
Sponsored
About the Author
Elsa Winckler

Elsa Winckler

Follow
Known for writing in a clear, engaging, and easy-to-follow style. The work feels natural and flows smoothly, making it enjoyable from beginning to end.

Ratings & Reviews

5 ★
58%
4 ★
28%
3 ★
10%
2 ★
3%
1 ★
1%
4.13
BlueReads Choice
Sponsored

Write a Review

Community Reviews

Sort by:
Sponsored
Sponsored
Sponsored Content