Sponsored
Sponsored
Read Onwelkome Geskenk
Free Edition
Verified Content

Onwelkome Geskenk

4.46 • 8 ratings • 0 reviews
Overview
Marile Cronje se buitengewone verjaardaggeskenk is alles wat sy nie wou gehad het nie, want van haar oupa se gekonkel het sy net mooi genoeg gehad. Boonop moet sy die lewe se donker kant leer ken met die oog op 'n erflating wat sy nog minder wil hê.

Kan sy die aantreklike, enigmatiese Werner vertrou? Is hy nie net nog een van die vele wat agter haar geld aan is nie? Sy kry die antwoord klinkklaar in oupa Jopie se brief, maar besef kort voor lank dat haar vooroordele haar insig verdof het.

Eers toe sy werklik na haar hart luister, kan sy haar regmatige verjaardaggeskenk—en geluk—opeis.
User Avatar User Avatar User Avatar
36,114 currently reading
User Avatar User Avatar User Avatar
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored

Book details & editions

ISBN 0799348635
Publisher Lapa Uitgewers
Publication date January 2011
Language AFR
Pages 197 pages
Sponsored
Sponsored
About the Author
Madelie Human

Madelie Human

Follow
Known for writing in a clear, engaging, and easy-to-follow style. The work feels natural and flows smoothly, making it enjoyable from beginning to end.

Ratings & Reviews

5 ★
58%
4 ★
28%
3 ★
10%
2 ★
3%
1 ★
1%
4.46
BlueReads Choice
Sponsored

Write a Review

Community Reviews

Sort by:
Sponsored
Sponsored
Sponsored Content