Sponsored
Sponsored
Free Edition
Verified Content
'n Ou soos jy
Overview
Kan ’n gids jou regtig help om liefde te vind?
Emma is vasbeslote – dié vakansie gaan sy ’n ou kry. Hy gaan na soutwater ruik, en haar vir eens en vir altyd kan laat vergeet van haar beste vriendin se broer, Christiaan, wat haar buitendien nie eens raaksien nie.
Toe sy nie lank nie na hul aankoms by Jeffreysbaai ’n sekere blonde branderplankryer raakloop, klop haar hart sommer dadelik vinniger. Emma ontdek boonop ’n boek wat stap vir stap verduidelik hoe om ’n ou se hart te wen en sy besluit om die uitdaging te aanvaar ... Sy gaan die boek se raad volg en die beste vakansieromanse ooit hê!
Wat kan verkeerd loop?

36,114 currently reading
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored
Book details & editions
| ISBN | 0799394769 |
| Publisher | |
| Publication date | November 2026 |
| Language | English |
| Pages | 298 pages |
Sponsored
Sponsored
Ratings & Reviews
5 ★
42%
4 ★
34%
3 ★
16%
2 ★
5%
1 ★
3%
3.50
BlueReads Choice
Sponsored
Write a Review
Community Reviews
Sort by: