Sponsored
Sponsored
Read Trompie (Trompie, #1)
Free Edition
Verified Content

Trompie (Trompie, #1)

3.72 • 85 ratings • 1 reviews
Overview
Ons ontmoet Trompie, die elfjarige sproetgesig Grootkaptein van die Boksombende. Hy en Rooie, Blikkies en klein Dawie maak die lewe interessant (en soms taamlik moeilik!) vir die inwonders van hul tuisdorp, Kwaggaberg.

Hul avontuur met die dominee se bobbejaan ruk handuit en Trompie se poging om vir sy suster Anna ´n kêrel te kry, loop lelik skeef. Trompie raak lief vir ´n spelerige basterbrak, maar die hond behoort aan ´n ou man wat nie lank op hul dorp gaan vertoef nie. Die Grootkaptein se leierskap van die Boksombende word bedreig en hy en sy maat Rooie moet sake uitbaklei.Dan is daar ook nog die skoolkonsert. Trompie stel kwansuis nie belang om deel te neem nie, maar op die nippertjie wed hy sy manskappe hy sal wél die aand op die verhoog verskyn. Ons held kry ook noodgedwonge ´n meisie, maar vind vinnig ´n manier om hom daaruit te wurm!
User Avatar User Avatar User Avatar
36,114 currently reading
User Avatar User Avatar User Avatar
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored

Book details & editions

ISBN
Publisher
Publication date January 1958
Language AFR
Pages 377 pages
Sponsored
Sponsored
About the Author
Topsy Smith

Topsy Smith

Follow
Known for writing in a clear, engaging, and easy-to-follow style. The work feels natural and flows smoothly, making it enjoyable from beginning to end.

Ratings & Reviews

5 ★
42%
4 ★
34%
3 ★
16%
2 ★
5%
1 ★
3%
3.72
BlueReads Choice
Sponsored

Write a Review

Community Reviews

Sort by:
Sponsored
Sponsored
Sponsored Content