Sponsored
Sponsored
Read Die vroue van Kosmoslaan
Free Edition
Verified Content

Die vroue van Kosmoslaan

4.36 • 9 ratings • 2 reviews
Overview
Die vroue van Kosmoslaan vertel die stories van vyf uiteenlopende vroue.
Ellie skryf kinderboeke en wens sy kan swanger raak en haar stories vir haar eie kind vertel.
Ida Scholtz se man en seun is saam in ’n motorongeluk dood en nou bly Claire, haar skoondogter by haar.
Marella is ’n prokureur en lewe streng volgens voorafuitgewerkte lysies. Julia en haar seun, Rudi, bly ook in die laan en Julia is bly dat sy destyds die huis in haar naam gesit het want haar man het saam met sy sekretaresse weggeloop en nou het sy en Rudi darem ’n dak oor hul koppe.
Alma en Jurie bly langs Ellie en wanneer Alma se dogter verdwyn begin almal in die laan na haar soek. Die vroue deel hul pyn en vreugde met mekaar wanneer hulle eenkeer ’n maand bymekaar kom om te brei.
Dit was Marella se idee om die groep te begin al was dit nie die intensie om so gereeld bymekaar te kom nie.
Die breigroep word die vroue se toevlug en die kosmosblom word ’n teken van tweede kanse, hoop, drome en geluk. Die boeiende verhaal is elke vrou se verhaal. Die vroue van Kosmoslaan ervaar God se genade en sy belofte om te voorsien wanneer hulle dit die nodigste het.
User Avatar User Avatar User Avatar
36,114 currently reading
User Avatar User Avatar User Avatar
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored

Book details & editions

ISBN 1776351479
Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd
Publication date August 2022
Language AFR
Pages 224 pages
Sponsored
Sponsored
About the Author
Elsa Winckler

Elsa Winckler

Follow
Known for writing in a clear, engaging, and easy-to-follow style. The work feels natural and flows smoothly, making it enjoyable from beginning to end.

Ratings & Reviews

5 ★
58%
4 ★
28%
3 ★
10%
2 ★
3%
1 ★
1%
4.36
BlueReads Choice
Sponsored

Write a Review

Community Reviews

Sort by:
Sponsored
Sponsored
Sponsored Content