Sponsored
Sponsored
Free Edition
Verified Content
Dit het alles begin by 'n hond
Overview
Vier tieners dra elkeen swaar aan ’n geheim. Tot die noodlot hulle op ’n vreemde pad saamgooi en hulle mekaar se lewens op magiese wyse aanraak. Terwyl ons stap haal Assad ’n broodjie uit sy kosblik. Ek sien ’n stukkie van wat hy wegsteek. Sou dit nie lekker wees as ons niks hoef weg te steek nie?
“Wat as ons vir mense alles van onsself wys?” wonder ek skielik. “Soos
die mense wat video’s maak vir TikTok en klomp foto’s sit op Instagram en . .”
“Jy dink enigeen wys alles van hulleself op TikTok?” sê Assad. “Of op
Instagram?”
Hy is seker reg. “Nee,” sug ek.
.

36,114 currently reading
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored
Book details & editions
| ISBN | 1776354494 |
| Publisher | LAPA Uitgewers (Edms) Bpk |
| Publication date | September 2022 |
| Language | AFR |
| Pages | 144 pages |
Sponsored
Sponsored
Ratings & Reviews
5 ★
30%
4 ★
30%
3 ★
25%
2 ★
10%
1 ★
5%
2.86
BlueReads Choice
Sponsored
Write a Review
Community Reviews
Sort by: