Sponsored
Sponsored
Free Edition
Verified Content
Onvergeetlike liefde (Romanza Modern) (Afrikaans Edition)
Overview
Mariette en Hannes was mekaar se skoolliefdes. Kort ná matriek is hul kys egter uit toe sy vir hom ’n kort afsêboodskap sonder engie verduideliking stuur. Twaalf jaar later kruis hul paaie weer. Nou is hy Hank Grey, die bekende Hollywoodster, en sy bestuur ’n agentskap wat lyfwagte en beskerming aan BBP’s bied. Hank het ’n bekruiper op sy spoor en vra Mariette se agentskap om hom tydens die verfilming van sy nuwe rolprent te beskerm. Kort voor lank begin die vlamme van hul vergete liefde brand. Maar wat het destyds gemaak dat Mariette so skielik weggestap het? En sal hy haar liefde weer kan wen?
36,114 currently reading
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored
Book details & editions
| ISBN | 1779875037 |
| Publisher | |
| Publication date | November 2026 |
| Language | English |
| Pages | 278 pages |
Sponsored
Sponsored
Ratings & Reviews
5 ★
58%
4 ★
28%
3 ★
10%
2 ★
3%
1 ★
1%
4.11
BlueReads Choice
Sponsored
Write a Review
Community Reviews
Sort by: