Sponsored
Sponsored
Read Om die Sterre te Raak
Free Edition
Verified Content

Om die Sterre te Raak

4.06 • 13 ratings • 1 reviews
Overview
Ses jaar was nie genoeg vir Rachelle om haar stiefbroer Jakes te vergeet nie, ook nie om hom te vergewe nie, want tussen hulle is nog ’n magdom onafgehandelde sake. Ter wille van haar stiefpa besluit hulle om mekaar van voor af te leer ken en die kwessies van die verlede tersyde te stel.

Dit word vir albei ’n tyd waarin hulle mekaar opnuut ondek – en Jakes vra haar om met hom te trou.

Misverstande laat haar egter die hasepad kies; van Jakes wil sy nooit weer iets hoor of hom sien nie. Maar van wanneer af is die liefde ’n ding wat hom laat voorskryf as hy reeds sy eie planne gemaak het?
User Avatar User Avatar User Avatar
36,114 currently reading
User Avatar User Avatar User Avatar
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored

Book details & editions

ISBN
Publisher Romanza
Publication date April 2020
Language AFR
Pages 159 pages
Sponsored
Sponsored
About the Author
Renda de Waal-Fourie

Renda de Waal-Fourie

Follow
Known for writing in a clear, engaging, and easy-to-follow style. The work feels natural and flows smoothly, making it enjoyable from beginning to end.

Ratings & Reviews

5 ★
58%
4 ★
28%
3 ★
10%
2 ★
3%
1 ★
1%
4.06
BlueReads Choice
Sponsored

Write a Review

Community Reviews

Sort by:
Sponsored
Sponsored
Sponsored Content