Sponsored
Sponsored
Free Edition
Verified Content
Kiekies en Koffie
Overview
Christelle en haar hond moet noodgedwonge ’n kampeerplek met die ontoeganklike Joshua deel. Toe hy haar van sy dilemma vertel, spring sy dadelik in om hom te help, want ai tog, die man is darem te sexy vir woorde.
Hulle gaan selfs ’n skynverlowing aan, maar aan die manier waarop hy haar soen en liefkoos, lei sy af dat hy tog vir haar iets voel, soos sy vir hom. Die beeldskone Zenobia is ongelukkig ’n liederlike vlieg in die salf en toe Christelle hulle saam betrap, besef sy daar is vir haar geen toekoms saam met Joshua nie.
Joshua is egter nie bereid om Christelle weens ’n misvertand te verloor nie, maar sal sy hom ooit weer kan vertrou?

36,114 currently reading
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored
Book details & editions
| ISBN | |
| Publisher | Romanza |
| Publication date | April 2020 |
| Language | AFR |
| Pages | 150 pages |
Sponsored
Sponsored
Ratings & Reviews
5 ★
58%
4 ★
28%
3 ★
10%
2 ★
3%
1 ★
1%
4.15
BlueReads Choice
Sponsored
Write a Review
Community Reviews
Sort by: