Sponsored
Sponsored
Free Edition
Verified Content
Dag van Wraak (Afrikaans Edition)
Overview
’n Jong vrou ontsnap uit ‘n huis van plesier en beland in die hospitaal met geheueverlies. 'n Onbekende meisie se naakte lyk word langs die snelweg gevind. 'n Bekommerde ouma soek na haar kleindogter wat spoorloos verdwyn het.
Al hierdie oënskynlike onverwante gebeure sit die bal aan die rol vir die konfrontasie wat gaan volg. Is daar ‘n verbintenis tussen hierdie sake en die Groot Vyf-organisasie, of is dit alles toevallig..?
Sal Elaine de Wet daarin kan slaag om hul vergelding vry te spring as hulle uitvind sy lewe nog, of gaan sy die prys betaal vir haar verraad? Gaan die tergende geheim uit haar verlede haar uiteindelik inhaal voordat die gordyn sak oor die laaste toneel, of gaan sy uiteindelik haar dag van wraak kry?
Is die Organisasie gedoem, of gaan hulle weer die gereg ontduik? Wie gaan as oorwinnaars uit die stryd tree? Net die tyd sal leer . . .

36,114 currently reading
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored
Book details & editions
| ISBN | |
| Publisher | |
| Publication date | November 2026 |
| Language | English |
| Pages | 476 pages |
Sponsored
Sponsored
Ratings & Reviews
5 ★
58%
4 ★
28%
3 ★
10%
2 ★
3%
1 ★
1%
4.09
BlueReads Choice
Sponsored
Write a Review
Community Reviews
Sort by: