Sponsored
Sponsored
Free Edition
Verified Content
Seisoen van genade
Overview
Die Seisoen-boeke (daar sal DV uiteindelik vier wees) gaan oor die jonger newekarakters in die Geur-reeks. (Die Geur-boeke se hoofkarakters is almal 40-plussers.)
Chris is Mariaan (Geur van vergifnis) se broer, wat lank in die buiteland geswerf het en terugkeer na SA, net betyds om vir Karla te ontmoet. Sy keer op haar beurt terug uit Australië, waarheen haar familie vroeër (na ‘n plaasmoord) uitgewyk het. Chris het sy spraakprobleem leer hanteer, maar Karla worstel nog met die dinge wat in haar familie doodgeswyg word. Die storie raak aan hakkel as ‘n probleem wat ‘n mens se selfbeeld lelik kan aantas, aan die kwessie van jou swakplekke oopgooi voor andere (ipv ten alle koste verswyg en wegsteek), aan die misdaadsituasie in SA, die Vigs-probleem, asook aan die misverstande sowel as goodwill tussen rasse in SA. Die storie is egter nie geskryf met die doel om enige van hierdie temas uit te lig of te propageer nie, maar het bloot begin as die verhaal van twee moderne jongmense binne die SA konteks.
Karla leer om die lewe ‘n bietjie ligter op te neem (Chris se humorsin is deel van die maniere wat hy gevind het om sy spraakprobleem te hanteer), om mense se goeie bedoelings makliker te aanvaar, om haar ouers en haar eks te konfronteer oor dinge wat in die verlede verswyg is, en om realisties (maar steeds positief) te wees oor die magdom probleme waarmee sy as maatskaplike werker in SA te doen kry.
Chris leer dat hy nie van ander (Karla) kan verwag om hul duiwels te konfronteer, terwyl hyself ook agter die deur staan nie. M.a.w. to practice what you preach.
Hoewel dit nie die aanvanklike gedagte was nie, het die verhaal ontwikkel om heelwat gebruik te maak van die vaardighede wat my seun as hakkelaar (nou ‘n herstellende hakkelaar) by die McGuire Programme aangeleer het. http://www.mcguireprogramme.com/ Die kern daarvan pas in by die sentrale tema van my boeke, nl. die proses om van ‘n slagoffer te verander na iemand wat self verantwoordelikheid vir sy/haar lewe, probleme en herstel neem.

36,114 currently reading
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored
Book details & editions
| ISBN | 7807993553 |
| Publisher | LAPA |
| Publication date | November 2026 |
| Language | AFR |
| Pages | 311 pages |
Sponsored
Sponsored
Ratings & Reviews
5 ★
58%
4 ★
28%
3 ★
10%
2 ★
3%
1 ★
1%
4.23
BlueReads Choice
Sponsored
Write a Review
Community Reviews
Sort by: